Giving

Charitable Donations in Honor of Patricia Laurie Van Tonder
Select a charity of your choice or another one that was personally meaningful to Patricia Laurie Van Tonder
 
Memorial Created By
Tristan Marais

Patricia Laurie Van Tonder

We created a memorial to celebrate the life of Patricia Laurie Van Tonder . Collecting your stories and memories here will offer us great comfort. Click on the heart to let us know you were here and to receive email updates. Thank you for contributing to this lasting memorial.

OBITUARY
There was magic in Pat's touch, and sunshine in her smile. There was love in everything she did to make our lives worthwhile. She was the life of the party and loved everyone. A wife who adored her husband.A mother that loved her children ubundantly.A grandmother who would've swam oceans for her grandchildren. 
448 Visits

Posts & Photos

  • Maricia Van Wyk
    My oumie, en so is dit n volle jaar more. Ek sit alweer en tjank my oë uit soos ek en ouma het op enige liefdes fliek of hartseer storie. Maar ek onthou ouma nie as ń hartseer storie nie. Ek onthou ouma soos die vrou wat ouma was...liefdevol, gasvry,...  more
  • Maricia Van Wyk
    My liefste oums, ek miss ouma vandag weer ongelooflik baie...
    My hart is bitter seer vandag en ek sukkel baie. Ouma is al amper 5 maande nie meer met ons nie....en nee dit sink nog nie in of is nog nie makliker nie...dit raak inteendeel moeiliker. Mamma...  more
  • Maricia Van Wyk
    My oumie, ons vlieg binnekort Kaap toe. Oegh sou ek en ouma nou lekker sit en plannetjies maak van trou op die wyn plaas al is ek nie eens verloof nie. Ek miss ouma se oproepe elke liewe dag meer en meer. My hart sink elke week minstens so 5 keer as ek...  more
  • Maricia Van Wyk
    My oumie, vanaand tref die realiteit my bitter seer. Ek miss ouma met alles binne in my en ek weet nie heeltemal hoe om met dit te deal nie. Ek is al die laaste twee jaar amper met covid gewoond daaraan om ouma elke tweede maand te sien maar ek het...  more
  • Maricia Van Wyk
    My tooths. More is dit al een maand. Een maand waar ek ouma elke liewe dag miss. Een van die moeilikste maande van my lewe. Elke dag voel nog onwerklik. Die harsteer oproep 5 uur daardie oggend sal ek nooit vergeet nie. My hart breek elke dag oumie. Elke...  more
  • Maricia Van Wyk
    Ja Patrys, ek het die voorreg om onder 'n hardekool boom die briefie vir jou te skryf. Dit is op die oomblik my hemel, en al dink ek dit is lekker wil ek nie eers dink hoe lekker jou hemel is nie. Jy en Annie het mekaar al seker by die tyd al raakgeloop....  more
  • Maricia Van Wyk
    Hey oumie !
    Kan nie wag om oumie in die hemel te sien nie ! Met gesonde heupe gaan ons ons tekkies laat squeek op die dansvloer daar bo ! ❤️
    -Nikolai Coetzee
  • Maricia Van Wyk
    Pat, my sus
    Wish I could stop all the clocks and bring you back...
    Mis al klaar jou wysheid... Jy was so geseend met vele talente. Dit wat jy v ander beteken het, mense wat jy by gestaan het met raad en daad, daar deur sal jy altyd onthou word! Dankie...  more
  • Maricia Van Wyk
    My Kosmos Blom sus Pat,



    Dit het God behaag en dit was Sy Wil om ons dierbare Pat, ons sus, vriendin en tannie na haar Ewige Tuiste te neem om in Sy Koningkryk te blom. Hierdie ou wêreld van ons is haar nie meer waardig nie, sy het haar plek op SY...  more
  • Maricia Van Wyk
    ON THE 18 th OF AUGUST 2021 MY PRECIOUS KIND AND STRONG SISTER PAT YOU WERE
    GIVEN A NEW ETERNAL LIFE
    FREE FROM PAIN AND WORRIES, FREE FROM HEARTACHE AND SICKNESS, GIVEN TOTAL
    FREEDOM IN FATHER GOD PRESENCE SINGING AND
    PRAISING AND WORSHIPPING ABBA FATHER...  more
  • Maricia Van Wyk
    My liefling vrou.
    Ons het ‘n reis van 40 jaar saam beleef. Jy was ‘n onvergelykbare wondergawe aan my direk uit die
    hand van GOD. (God het geweet ek gaan ‘n ystervrou nodig he om my te vergesel op die reis)
    Deur dik en dun, goed en sleg,arm en...  more
  • Maricia Van Wyk
    Ma, Ouma Pat, waar kry ons vandag die woorde om te beskryf hoe ons voel. Ons kom met swaar gemoede en seer harte om afskeid te neem van een van die spesiaalste engele wat God op hierdie aarde geplaas het. ñ Vrou wat soveel liefde gehad het vir haar...  more
  • Maricia Van Wyk
    My ougirl !
    Dankie dat oumie 17 jaar lank my so so gelukkig gemaak het ! Dankie dat ouma altyd raad gegee het of dit nou goed of sleg was🤣🤣  en my ALTYD uit die moeilikheid uit gehou het . Dankie dat ons family fights begin het al doen ons niks...  more
  • Maricia Van Wyk
    Patricia...ek ken jou van skooldae afek het do baie van jou geleer hoe om met almal klaar te kom en altyd iets mooi te se van almal selfs die wzt jou nie mooi behandel het nie what a pure soal....😢 gaan jou mis jy het my altyd so spesiaal laat voel jy...  more
  • Maricia Van Wyk